
human & rousseau (pty)
Donkerdrif
Lowest observed price
Prices at stores
1 offerPrices are the most recently observed prices. Check the current price, availability and delivery costs at the store.
Price history
1 price observationThe chart shows the lowest recorded product price on each observation day. Prices between observations have not been verified.
Hinta nyt €25.70. Alin havaittu €25.70, korkein €25.70.
- Lowest observed
- €25.70
- Highest observed
- €25.70
- Latest history observation
Show price observation
| Price observed (Finnish time) | Price |
|---|---|
| €25.70 |
Product details
Iemand skiet vir adjudant-offisier Milo April by die Kaapse Waterfront. Koelbloedig, helder oordag, ’n teregstelling. Is ’n senior SAPD-offisier daarvoor verantwoordelik? En hou dit verband met geheimsinnige briewe wat die geskorste Valke-speurders Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het? Met ondertone van nóg staatskaping-onheil? As hulle dit kan ontrafel, is hul loopbane gered, hul status herstel. Maar hoe ondersoek jy ’n saak in die geheim, met jou hele toekoms op die spel as jy uitgevang word? Terwyl jy boonop jou tyd moet mors met ’n studentjie op Stellenbosch wat skynbaar ná ’n naweek se gefuif tussen neus en ore verdwyn het? En die aapstreke tussen Jasper Boonstra, die superryk, alomberugte korporatiewe swendelaar, en die sensuele, desperate eiendomsagent Sandra Steenberg . . . Jy doen maar wat jy altyd doen as jy Griessel en Cupido is. Bekhou, kophou, aanhou. Terwyl jou base raas en die media onmenslike druk op jou plaas. En jy stadigaan besef dit is die donkerste drif
- Brand
- human & rousseau (pty)
- EAN / GTIN
- 9780798181662
